Barber Visvang

jack25

New member
Goeiedag aan al die mense

Ek is graag opsoek na n bietjie hulp.Ek ry Vrydag middag Boschkop toe en wil weet as iemand my please kan help.Ek wil graag weet watse aas werk daar,waar om te sit en wie my kan help met barber.Ek nog nooit probeer barber vang nie maar wil bietjie.Watse aas werk vir barber en hoe diep moet die lyne ingevat word.

 

Enige hulp sal waardeur word>Dankie
 

Lerm

Member
Sit maar so naby aan ablusies as moontlik, water is dieper daar. Hoe verder jy regs gaan hoe vlakket word dit.

Vang altyd goed op degie en soet geure. Kyk maar of jy vroeg daar kan wees vrydag want daai area voor die ablusies word vinnig gevat.

As jy oornag maak maar seker daar staan nie baie goed rond nie, veral gas bottels ens. Hulle groei voete as 'n mens diep slaap!!!

Ek het laas verskriklik baie geelvisse gevang, moes diep gaan vir groter karp.

FX
Petie Janine
Quattro
 

Ramkat1981

New member
:::SHI jack 25 ek ken glad ni die dam ni maar n pap gekapte karpkoppie is altyd n wener vi baber jy hoef ook ni diep te hengel ni babers kom gereeld vlak water toe om te wei en te jag veral in di nag sterkte.
 
Top