barber vang

FRITA J BAY

New member
hi daar enige iemand wat kan help .gan bietjie baber vang by rietvlei dam soek asb raad vir goeie baber aas .of as enige iemand kan help met baber aas wat goed werk .dankier
 

Enigma

Moderator
Die dam is vrot met babers en Sept Oct bly maar die beste tyd.

Ons het altyd die meeste sukses met 4 of 5 springwurms op een hoek en 'n muswurm op die ander hoek

Viskoppe en filette vir een of ander rede werk nie baie goed in Rietvlei nie
 
Top