Ja ons wag ook nog op die besonderhede. Ek gaan binnekort daar wees vir n paardae om paar idees op proef te stel. Ek dink die gaan n great event wees en ek kan nie wag om te wen nie.lol..
Ja nee dit is maar baie min die details maar wat ek sover weet is dat dit n paar sessies Bloemhof toe gaan kos net om te probeer kwalifiseer.Lyk my nie iemand het inligting nie.............?
yeah, totally agree, this means Cheetah FS is going to win, ::craz::craz lol.Gives certain guys a real advantage. Also could mean that the best team is not picked. Wich for me is really stupid.