Barbel

Astrix

New member
So I was sitting next to the dam complaining about how the weekends fishing sucks big time, next thing my reel start screeming and this was the fish at the end of the line. 

What a suprize and PB for me:

Astrix

New member
My previous PB was 16kg but if I canb upload I'll let uou guess the weight.

Maybe I can sms the pics to Cheetah FS to upload.
 
Mission Man

Senior Member
nice now you are really teasing us. have you tried following the step by step info on the thread?

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=10684&forum_id=110
 
Astrix

New member
Dankie Cheetah jy is naby dis seker my klein portuur wat die gewig weggee haha.

Hy het 19.2kg geweeg en teruggesit vir die volgende ou dink nie ek sal maklik weer verbeter op die vis nie maar vissermanne bly mos aanhou droom wat deel is van dit wat die hengel lekker maak.

Mens kan natuurlik sien ek was amper bly oor die vis.

:wfish::S

Steelpulse het hom die naweek by bloemhof gevang, maar het voor hom ook al paar gekry hul is definitief weer aan die gang.
 
Astrix

New member
Dis nogal die eronie van die saak, ek het eers van daai barber pellets in gehad asook 'n duif van ek oopgevlek het.

Ons het die middag baie gevoer vir karp en boilies uitgegooi. Ek het op die voerplek gegooi vir karp en die barber het dit opgetel het twee babers so gevang blybaar hou hulle van die boilies ook.

Strop was 'n gewone vaaldam met 6.8kg breekkrag en no.12 hoekie.  Dink dit was ook maar genade, maar wat 'n fight om die ou op die dun lyn uit te kry en so klein hoekie.
 
iggy

Sealiner
Astrix wrote:

Wow baie nice Snorre! Gooi jy boillies vir grondvoer vir die karps? Sien jy gebruik vaaldam strop so weet nie so lekker wat gebruik jy vir hoekaas nie aangesien boillies net op specimen rigs gesit word? 6.8kg mono, wow dit wil gedoen word!
 
Astrix

New member
Iggy ek gebruik een gewone strop en n haarstrop op die ander een vir die boilies blykbaar nie ongewoon vir barber om biolie te eet nie. Een op boilie gevang en een op gewone deug en floatie. Ek het later met dieselfde boilie twee karpe ook uitgetrek. Eerste barber wat ek op "pap" vang voel ampe of ek verneuk het hahaha ma bly die moeite werd.
 
Top