BArbel workshop 15 December 2009

Ryan

Sealiner
Hi good people.

I am going to be in Pretoria around this time.

Anyone keen for a workshop -maybe we can hit the water on the 16th  December for a bit of the real thing.

Please let me know if there is any interest.

Ryan:welcomesea:
 

Ryan

Sealiner
Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.
 

DWB

Sealiner
Ek hoop vir jou part ook so, onthou, so vroeg as moontlik, gooi altyd waar hulle draai en werk jou lure stadig!

Hoe voel die vinger?
 

woerman

Senior Member
prokayak wrote:
Ryan wrote:
Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.

ek kan vir julle venue reel..... Woerman kom Saterdag 'n paar gooie maak,
bank angling
Ek was gister gou daar - dis n vrek nice venue en daar is baie babers in die revier.  Ek gaan Saterdag kyk of ek n paar kan vastrek.
 

woerman

Senior Member
Deon Brits wrote:
woerman wrote:
prokayak wrote:
Ryan wrote:
Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.

ek kan vir julle venue reel..... Woerman kom Saterdag 'n paar gooie maak,
bank angling
Ek was gister gou daar - dis n vrek nice venue en daar is baie babers in die revier.  Ek gaan Saterdag kyk of ek n paar kan vastrek.
En?
Die rivier was vol en vuil na die reen so ons het nie reggekom nie.  Ek het darem n paar bass gevang.
 
Top