I count for 2 so make that 11 peopleHow you going to fit 10 ppl on your boat?![]()
hahahahaFrancois, ek en jy sal saam menigte bote kan sink...LOL
Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.
Ek was gister gou daar - dis n vrek nice venue en daar is baie babers in die revier. Ek gaan Saterdag kyk of ek n paar kan vastrek.Ryan wrote:Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.
ek kan vir julle venue reel..... Woerman kom Saterdag 'n paar gooie maak,
bank angling
En?prokayak wrote:Ek was gister gou daar - dis n vrek nice venue en daar is baie babers in die revier. Ek gaan Saterdag kyk of ek n paar kan vastrek.Ryan wrote:Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.
ek kan vir julle venue reel..... Woerman kom Saterdag 'n paar gooie maak,
bank angling
Die rivier was vol en vuil na die reen so ons het nie reggekom nie. Ek het darem n paar bass gevang.woerman wrote:En?prokayak wrote:Ek was gister gou daar - dis n vrek nice venue en daar is baie babers in die revier. Ek gaan Saterdag kyk of ek n paar kan vastrek.Ryan wrote:Not yet I am waiting to see how much response I get - 10 People at least to make it worthwhile.
ek kan vir julle venue reel..... Woerman kom Saterdag 'n paar gooie maak,
bank angling