Weet julle ek kon nog nooit 'n wetenskaplik antwoord op die een kry nie. Wel vir Karp en ander spesies maar nie vir baber nie. Alhoewel as ek betaal vir die inligting sal ek dit kan kry by een of ander universiteit.
Not the barbel as far as I could tell but the Carp. Was there on Sunday. The barbel were actually hunting the smaller fish in and around the spawning carp's shoal. See my report under the barbel forum.
volgens www.yellowfishparadise.co.za is die baber in hul deel van die vaalrivier al amper klaar gespawn, en die karp lyk of hul beinnekort gaan begin...