barbel help please!!!

barbeldubosa

New member
Hi guys
I am at the vaal river close to parys ..
And I came here with high hopes of catching a big barbel but after having my rods in for about 8 hours with recommended baits (small carp heads and plattanas ) I am just hoping someone can help me ... The sectionn of river I am fishing is about 250 meters wide and I can only cast about 50 meters and was wondering if u could assist me by telling me how I should rig the baita and how far out to take them

Thanx
 

Skuimkop

Sealiner
Of jy kan die kop op die hair rig hak. Jy reig net die hair deur die kop en hak dit weer oor die hoek. En jy moet onthou dat babers jag en aktief is in die nag en dis wanneer jy hulle eintlik moet target.
 

Attachments

  • baber hair1.JPG
    baber hair1.JPG
    50.7 KB · Views: 58

Fanie

Sealiner
Hi barbeldubosa,

Skuimkop is hopeloos te tegnies. Kry ook vir jou 'n paar dooie hoener kuikens - julle plattelanders het mos plotte en plase wat hoenders teel. Beste aas. Jy kan die karp se koppie so bietjie saf maak met iets... afhangende van hoe groot die kop is. Persoonlik hou ek nie daarvan as die hoek se punt so oop is nie, ek is van mening as hy 'proe' en die hoek krap hom mag hy dalk verby hou...


Jy hoef nie eers ver te gooi nie, die afstand is nie belangrik nie. Wat wel belangrik is is om te kyk waar die stroom vloei. Idiaal wil jy jou aas he waar die water stadig vloei en die aas se reuk moet in die rivier af gevoer word. Die baber sal die aas kom haal, al is dit net 3 of 10 meter van die kant af.
 
Top