Barbel /Catfish - Not taking bait at all!

Stone

New member
:fishnHi Almal,

Ek en 'n vriend het 'n plaasdam gevind waar ons toestemming gekry het om te hengel.

Sover was dit 'n groot teleurstelling.

Die Katvisse wemel in die donker vuil water maar wil nie byt nie.

Hulle swem dat die snorre uitsteek en geen een kyk eers na die aas nie.

Is hulle besig om te "Spawn"

Ons het hoenderlewer gebruik, ek het toe Pilchards probeer en later waterkrieke.

Dit kan mos nie so moeilik wees nie.

Kuns aas wou ook nie help nie.

HELP ASB.

 

 

 
 

van_straaten

Senior Member
Ek mag dalk verkeerd wees maar het al agter gekom as mens by n plaasdam vang is dit beter om by die basics te bly. ertwurm , miswurm ,platanna en vis kop
wel dit is my 2sent :blah
 

deisel

Sealiner
and also remeber fishing is fishing. they dont eat all day every day, just hang in there and try a few different baits and im sure you will come right buddy
 
Top