Riete het gewoonlik voëls wat daar slaap - uitstekende plek vir groot babers. Kyk vir riete wat wit is van die mis. Veral rieteilande.