barbare langs water

CENTREPIN

New member
ek en my familie het besluit om die water van roodeplaat dam oor kerstyd te gaan beproef.Ons het plek geboek by hengelaars vriend in die chalets.Met die vakansie oord is daar nie probleme nie die eienaar probeer sy bes om die haisite te beheer,dit lyk dit is net hy wat dit probeer.maar aan die oorkant nie die ntvl gronde nie die langs hulle het n klomp dronkgatte gesit en die mense aan ons kant gevloek oor die lyne gegooi want hy is nie baie breed daar nie hulle trek die mense se merkers uit daardie mense het nie gekom om vis te vang nie maar net om te suip.Dit is sulke mense wat die hengelaars se naam weg gooi. 
 

Naruto

Sealiner
Ek dink die venue se naam is Marleo. Jammer om te hoor dat daar sulke moegoes is in die wereld.
 

AMG1

Senior Member
Ek stem. Ons het n klein pan so 50km uit Pieterburg jammer ek bedoel Polokwane sy naam is Gumpies. Ons het gereeld daar gaan hengel en die tempo was nooit die beste nie maar daar het altyd so paar mooi karpe van so 5kg daar uit gekom. Na n sessie van n paar suip lappe en die helfte van n bottel stoor se empties wat daar agter gebly het die eienaar die gronde gestuit. Dit maak my so die hel in as mense dit vir ander mense opneuk.
 

deisel

Sealiner
when i fished a while ago at my place near vaal marina, i had a similar problem where guys on the other side of the bay were putting there kids on on jetskiis and getting them to come and remove my feeding markers, then at night they would shoot flares at us over the water, eventually i had to call the police it got so out of hand, and for no reasonl, but it was the typical moer my wife with a brandy bottle type of crowd, i mean they were to lazy to put there own markers so they actually swam there baits out right over the bay an odd 600 meters just so they could drop em by our baits, thus pulling my hook biats out of there mouse traps ect ect, all for no reason , i still got some really god fish, but could have had more if it wernt for the non house broken savages
 

AMG1

Senior Member
You know that makes me so %#^$&#
It’s almost the same as the boat guys giving other boat guys a bad name. Had one driving over my line at Ebenezer wile taking in the line with my Bait boat. We screamed and waved like made people he just give us the finger and went over my line. But it was bad news for him. His prop picked up my 25 pound brad and he took my hole 300m brad and my line snapped at the backing. Never saw that boat again for the entire week end.
 

Brakkanjan

Senior Member
Miskien moet ons ordentlike gentleman's maar 'n trip doen iewers by 'n dam, al is daar barbare is daar darem steeds good company en ouens wat visvang like......
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek werk so 50 km van Koppies af, woon so 80 km van koppies af. Ons het van 12 Desember tot gister 700 mm reen gehad. Die mense wat saam met my werk en in koppies woon se hulle het net so baie gehad.

Ek het koppies verlede jaar gevis en dit was 'n modderbad. Skiet glad nie die idee af nie ouens maar dink dit gaan kwaai modder wees daar.
 
Ons gaan baie gereeld Hengelaars vriend toe en geniet dit altyd baie dis so jammer dat daar soms die suiplappe is wat net daar is om hulle soos n klomp assh.... te gedra.
 
Top