ek en my familie het besluit om die water van roodeplaat dam oor kerstyd te gaan beproef.Ons het plek geboek by hengelaars vriend in die chalets.Met die vakansie oord is daar nie probleme nie die eienaar probeer sy bes om die haisite te beheer,dit lyk dit is net hy wat dit probeer.maar aan die oorkant nie die ntvl gronde nie die langs hulle het n klomp dronkgatte gesit en die mense aan ons kant gevloek oor die lyne gegooi want hy is nie baie breed daar nie hulle trek die mense se merkers uit daardie mense het nie gekom om vis te vang nie maar net om te suip.Dit is sulke mense wat die hengelaars se naam weg gooi.