Ek weet nie hoe is die pryse in die rand nie, maar in die Vuildriehoek te Vanderbijlpark kan jy Zak's fishing tackle skakel of Varswater Paradys. Beide het verskillende soorte asook verskillende soorte kaste.
baie van die stands wat ek by verskillende winkels gesien het is nie goeie kwaliteit nie ook nie baie stabiel nie dis hoekom ek maar gevra het of iemand nie dalk weet van so iets maar sal 'n drai by dai shops gaan maak en kyk ek het een op gespoor vir R850 baie stabiel tripod wat gepowdercote is
glad nie stewig nie ek het hier my midas gaan kyk en gevoel die yster waarmee hy gemaak is is nie juis top of the range nie my kas weeg 35kg dai stand se bene sal breek met my kas lol