Bang Mense

Wernerh

Senior Member
Bang mense?
Jannie, Pietie en Gawie stry oor wie se ouers die bangste is.
 Pietie:
My pa is so bang, as die weer opkom dan gaan kruip hy weg onder die bed.
 Jannie:
Dis nog niks, my pa is so bang, as my ma nagdiens werk, gaan slaap hy by die bediende.
Gawie:
My pa EN ma is weer bang vir cartoons. Hulle sit die cartoons vir ons op dan hardloop hulle kamer toe, maak die deur toe, spring onder die komberse in en lê daar en bewe.
 
Top