Zoompoep wrote:
Ek verwys spesifiek na TATA Bakkies, tippers is iets heeltemals anders as is dit die selfde fabrikaat, En ja n TATA NOOIT WEER NIE MAAT! Sover dit die ander fabrikate aangaan, Google maar net dan sien hy watse gemors is dit!
Iggy as jy al ooit n Tata gehaat het en hy het jou probleme gegee dan het jy seker die reg om so tesê , ek is in die grondverskuiwing bedryf en werk nou al 7 jaar met Tata 10m3 tippers , die maatskapy het nou al 17 van hulle en ek beveel dit aan vir enige iemand. Ons het al mercedez trokke ook gehaat en pond vir pond is die tata n 100% beter koop.
Ek kan ongelukkig nie komentaar gee oor die ander make nie want het nog nooit met hulle gewerk nie.