Baitboat with Fishfinder

Bruggie

Sealiner
Manne, ek het op die add af gekom in die DEC 2010 uitgawe van Die Stywe Lyne.

Ek moet vir my definitief so een aanskaf, of net my ou bootjie opgradeer.

Weet iamand of dit al getoets is en hoe vaar die meneertjie?

 

Bait Boat & Wireless Fish finder with 300Meter Range – Package
 

We currently have the following Ready-to-Go package on hand.
 

Carp King MK IV and Yachting FC80/90 Wireless Bait Boat Fish Finder (300M range).
 

Price: R 5 400.00 incl VAT but excluding shipping cost. See picture below
 

We can also provide the same package with other options of the bait boat. Pricing and
  
availability needs to be confirmed.
 

Attachments

  • baitboatpackreduced.jpg
    baitboatpackreduced.jpg
    45.6 KB · Views: 188

AYOBA!

Sealiner
jy kan sy spoed beheer, stadig wegtrek ens, met die terugkomslag kan jy oopketels, jy moet dit sien om te glo...
 

Unlimited

Sealiner
luanro... daars ook n ad waar jy jou bait baot kan upgrade na n 2.4ghs frequency met speed beheer en maks van 24km/ph en dis n uniekie frequency so jy kan nie die boot verloor agv n ander ou se sein nie... maar dit kos 2999... vir 500 meer kan jy n seahawk 2 met trolling motor en n fish finder koop by ganis
 

Fishnewbie

Senior Member
I just wonder why these boats are so expensive here, I understand that you need the RC experience to do it, but one could possibly build a speedboat like the Luanro one for R2000. If only I knew where to buy those yatching fishfinders.
 

Fishnewbie

Senior Member
Dis natuurlik die kamodev as ek my nie verbeel nie. Het hom al gesien hier op die forum, lyk na n goeie bootjie. Ek het natuurlik n persoonlike liking in hoe die Luanro se hull gedesign is.
 

AYOBA!

Sealiner
stem saam met jou oor daai een, Juan het baie jare geskaaf aan daai design, as sy bootjie daai hoper en 'n programeerbare GPS kan integreer plus daai nice fisfinder gaan dit een helse baitboot wees, vrek duur ja maar dink aan die tyd wat jy kan spaar...en jy is veilig langs die kant, al reen dit...
 

louisjordaan

New member
Jean se boot desighn is great maar die binnegoed suck het eindelose probleme en die sy after sale diens is pateties, jy kry hom net nie in die hande nie. koop vir jou sommer n 2nd hand cheapie en vat hom na Loukie bait boats toe vir n tweak en hy gan loop soos n droom, dai ou ken n bait boat sy nr is 0829371196
 

Cheetha FS

Sealiner
Fishnewbie wrote:
Dis natuurlik die kamodev as ek my nie verbeel nie. Het hom al gesien hier op die forum, lyk na n goeie bootjie. Ek het natuurlik n persoonlike liking in hoe die Luanro se hull gedesign is.
Ek het n kamodev en die boot het n fishfinder ook in. Die boot is baie vinnig op die water en jy kan ook sy spoed beheer. Die hopper gooi jou voer in 16m radius so baie nice. Ek soek net n groter battery! O en ek kry 800m op die boot en hy is baie stabiel op die water.
 
Top