Boys - the forums here in NZ can learn about fishing from Sealine. The wealth of info and absolute willingness by Sealiners to share info is simply fantastic. Die Kiwi vissermanne deel nie sommer met hulle "geheime" nie!
ja I learn so much on this site everyday so when I do something or see something I also like to share everyone still learns new stuff and I still got a lot to learn aswell. I use to be a pap gooier so all the saltwater fishing stuff is quite new to me just giving some advice on what I have learned in this small time.::slr:: ::tight:
Stinkmossel, ek sien jy maak jou chokka baits met die lang repies na die hooklink se kant toe en nie na die hoek toe nie. Is daar n spesifieke rede waarom jy dit so doen?
Naand manne, ek is nuut op die forum en ook maar nog 'n groentjie met see visvang. Ek gaan Desember Hentiesbaai toe, enige wenke en voorstelle sal waardeer word, veral tipe aas en aas aanbieding?