FrancoisJhb
New member
Ek het 'n vraag. As julle by 'n dam/rivier kom en die eerste lyne ingooi, watter kombinasies ase, geure, dips ens begin julle? Watter kombinasies werk lekker saam? Ek is nog redelik nuut in die sport en weet nie mooi wat gaan lekker saam wat nie. Wat ek soek is voorbeelde van bv onderste hoek plain mielie met SWD backing gedip in Almond, boonste hoek FX floatie en Red Quatro op die bol ens.