Baberspan se snorre

Jong ja daar is ouens wat met aas vang.. ma ek fish net kunsaas.. dis die maklikste en bja meer vis.. maar ja platties en viskoppe is maar die aas ve groter vis
 
Alex123

Member
..ek en Slukderm het die snorre al op kunsaas daar gevang.. hy het "geroep" en ek het gecast (Salmo Slider) op die kolle waar hulle draai.. dit was groot sports..

Ons vang meestal met aas in die aand.. dit is morsig, ja.. en alles ruik na "vis" - suurlemoen sap / wit asyn mengsel help BAIE..

Plaas weer daardie "link" van jou drone footage (Baberspan) op asb!

:fbash
 
Alex123 wrote:

Is dit hierdie video wat jy soek? https://youtu.be/yiXJ-YhEXSg
 
Alex123

Member
Yes.. baie dankie!

Ek en Slukderm het langs die inloop/uitloop van die pan gekamp (links van die hotel)... water was maar baie laag op daardie staduim..
 
Slukderm

New member
Rietvlei. Gevang n ruk terug met aas. Almal klein goeters. Tussen 5 en 9 kgs. Het gesien hul le in warm water op warm tye van die dag, maar ek is nie n popper ni en weet ook ni hoe lyk die dam nou nie.
Sterkte.
 
Top