Baberspan se snorre

Wie het al kom probeer pop by ons lacal boere dam baberspan..groot pret op ligte gery
 

Attachments

  • IMG-20171225-WA0037.jpg
    IMG-20171225-WA0037.jpg
    43.6 KB · Views: 323

Alex123

Member
Great Danie!

Het 'n episode van "Hier Gaan Ons Alweer" die insetsel van Baberspan gesien..

Self al in die Vaaldam sukses behaal met die metode..

(ni(ce(fish)(
 

Alex123

Member
Danie, vang jy gereeld daar by die "pan"?

Ek en "Slukderm" was verlede jaar daar, maar met die koue front wat in gekom het, het ons nie veel sukses gehad nie..
 
Yes man.. ja ons vis seker 2 keer n week die pan..daar is spesifieke plekke waar jy moet vis.. dan vang mens vreeslik bja.. tot so 2tkg is my grootste..maar ons het al groter gesien in spawntyx.. ja die popping manier is dodelik.. hul hou van warm weer en my beste resultate is 12uur in die middig glo dit of nie.. wat ek nie verstaan nie is as dit skemer raak verdwyn hulle in die flats.. dan vang ons ook bja karp op vlieg en met curly tails
Julle moet se as jul weer kom.. dan vis ons saam..ek boer naby die dam
 

Alex123

Member
Dit is great nuus... Slukderm (Jansen) kom vir 'n week soontoe.. dink dit is volgende week.. Hy sal seker voor die einde van die dag met jou in verbinding tree..

Ons het so gesukkel om informasie te kry oor Baberspan.. daar is nie veel beskikbaar nie.. so "we made it up as we went along"...

::respekt:
 

Alex123

Member
Danie, het julle al babers met "gewone" aas daar probeer vang? (viskoppe, platties ens.)

As julle wel het, wat werk oor die algemeen die beste?
 
Jong ja daar is ouens wat met aas vang.. ma ek fish net kunsaas.. dis die maklikste en bja meer vis.. maar ja platties en viskoppe is maar die aas ve groter vis
 
Top