Droomvanger
Senior Member
Die naweek 9-10 Oktober is dit die Barberspan Bonanza. Dit isdie lekkerste Bonanza om te vang. Lekker baie vis wat nog daaar rondswem. Net 'n oewer kompetisie met lekker kontantpryse vir baber, karp en moddervis. begin by R10 000 kontant vir grootste baber en R10 000 vir grootste karp. spesie. R5000 vir grootste moddervis. Die Vrydagaand gee die organiseerders vir almal lekker potjiekos - skaap op die spit, ens. Dis boeregasvryheid op sy beste! Alles ingesluit by jou hengelkaartjie. Kostes R250 wat ook jou staanplek insluit. Oe ek wens ek was daar! :kaykak