Babers

Reelrun

New member
Ons het Maandag bietjie gan Bass vang in ons plaaslike dam en toe baie babers gesien wat in die watergras le.Hulle is seker so 20cm onder water met die bek so na bo.Ek het n Lume lure opgesit wat lyk soos n klein karpie maar sodra ek dit in die water sit swem hulle dadelik weg.

Daar was ook baie babers wat heelbo geswem het teen die riette maar ons kon niks vang.

Help asb, wat moet ek doen.
 

aquadementia

Sealiner
try get a long rod and dip a barbel leadhead onto its whiskers.. dont cast but just drop it onto the whiskers and they should eat it
 
Top