Baberroep videos

:::S Dit was nogal interessant om te sien hoe die persoon dit doen en ook weereens hoe ons almal dit op verskillende maniere doen maar ek dink tog daar is baie dinge wat ons almal dieselfde doen
Ek is maar n beginner by die manier maar sal sekerlik optel
Ek het nog my hele lewe lank sommer die stoffers wat die swartes langs die pad verkoop net die stoffer se kop afgesny en n groot hoek so no 12 in dit vasgemaak en nogal groot babers so gevang maar jy moet lank so plons met dit, so ek ek raak vinnig ongeduldig met die plonsery en hou dan sommer op maar nogtans baie nice footage Dankie

Ek gaan volgende die lumi pumkinseed probeer sal laat weet wat gebeur het
 

LEON S

New member
Hi Kaptein Delaray

Ek het nog nooit 'n roepstok gebruik nie, weet jy watse tiepe roep stok in die videos gebruik word? is dit iets wat mens sommer van die rak af kan koop?

Groete
Leon
 
Top