baber op kuns aas

markusiaan

New member
watse dam naby bloem kan mens baber met kuns aas vang en waar moet mens gooi by riete of wat sal iemand my ook help met die tipe kuns aas waarmee mens vang vir baber . sal iemand fotos opsit asb .
 

Fanie

Sealiner
Markus, mens spel Vrystaat met 'n Vee en nie met 'n Ef nie... :-o  Wat DOEN julle ouens daar in die Frystaat :-D

Babers sal enige iets vat wat beweeg in die water. Het jy al bietjie op die baber forum gesoek ?

http://www.sealine.co.za/view_forum.php?id=64

 

Ek het nou net sit en wonder of die meer sensitiewe boere daar by julle nog steeds pienk safari pakke dra ?

 

 

 

 

 
 
Top