Wie het di naweek by Loskop aan die komp deel geneem?
Ongelukkig is ek by die werk maar skoonpa en swaar het gaan vang saam een van swaar se vriende. Tussen die 3 het hulle 18 gevang, en swaar het 2 pryse gewen met die wat hulle elke uur in weeg.
Wag nog vir foto's van hulle af. Glo was die wen baber 12.5kg gewees.