Baber dip

baber31

New member
Naand

Weet iemand van n lekker homemade baber dip resep want die hengel winkels hier in Bloemfontein het niks dips nie
 

Slukderm

New member

Cod liver olie n hele botteltjie 1 eetlepel beenmeel en n tee lepel lewer smeer. Gooi in koppie saam bietjie kook water. Meng die lotte goed en gooi in ordentelike bottel wat seel.
Ek gooi dit in "kop" aas, binne die bek sodat dit by kuwe uitloop.
 
Top