AS JY NAGSKOF WERK

Jonathan Bubb

New member
Hallo almal

Ek en n vriend werk saam nagskof en besluit dat ons elke tweede sondag gaan hengel. Ons was 2 sondae terug by homestead waar ons 19 vis geland het.

Soos almal weet in die tyd wat ons leef is dit een van die gevaarlikste sport om te be-oefen, dis die wat ons nooit in die aande aleen gaan hengel nie.

Wel ons is op die oomblik n groep van 4 manne, lol, 2 wat hengel en 2 maar net saam, ons gebruik hulle om vir ons te braai.
Nooi ek alle Nagskof werkers wat op Sonda aande oop is om saam ons te kom hengel as jy rerig n passie het vir die sport.

PM my vir verdere vrae en ons volgende destinasie wat nou Sondag aand is.

Hoop om van julle te hoor.

Groete

Jonathan
Ons hengel elke keer n verskillende dam en ons prep elke dam die Vrydag oggend al.
 
Top