Dit is eintlik vir my baie ironies, want karp is in verskeie lande ge-"intoduce" as n voedselbron vir die armes (volgens die geskiedenis van karp wat ek in n boek gelees het)... maar omdat dit hand-uit geruk het is dit nou die eindresultaat.
"omdat hulle die waterkwaliteit verander en die helder water modderig maak" - dit is ook net helfde waar. Jy kan self sien op daardie video clip hoe helder die water is, en dit n dam wat glo n oorpopulasie karps in het. Daar is n hele paar damme in SA waar ek al gehengel het, wat die water kwaliteit baie goed en helder is, met n goeie karp populasie, en boonop ook n goeie bass, kurper ens. populasie. As karp dan die waterkwaliteit verander moet hierdie damme mos troebel water he ens?
Die groot probleem is oorpopulasie. Die VSA moet bietjie hulle breins en al die baie geld van hulle beter gebruik, deur sulke damme se populasies eerder te "manage" op n manier, dan sal hulle baie minder probleme he....
Karp hengel is ook die grootste varswater sport in die wereld soos ek al verskeie kere gehoor het. En ek weet in Europa en ook hier in SA het dit n massiewe bydrae tot die ekonomie in terme van toerisme en sport. As hulle slim is kan hulle karp tot hulle voordeel gebruik. Ek onthou laasjaar was daar n groot karp kompetisie gehou deur die American Carp Society, en die prysgelde en publisiteit was honderde duisende dollars werd.
Watse "skill" is daar regtig daarin om n karp te skiet? boog of speargun... maar ja soos hierbo iewers gese, ons lewe in n tyd waar mense eers die natuur uitroei, en dan na die tyd "sorrie" is....