Dit was n heel lekker dag gewees, dankie Droomvanger vir jou bydrae om die nuwe hengel tegniek op die been te kry...Altyd lekker om te weet dat daar iemand is wat altyd reg is om te help....veral met my wat n rou beginer is in die artlure...