Arniston

mongie

Senior Member
Ek gaan volgende Saterdag na Arniston toe. Wie kan help. Waar sal ek 5 spesies kan vang en wat kan ek daar vang. Laagwater en hoogwater spots ,Ken nie die plek so goed nie .en watter aas benodig ek.Dankie by voorbaat
 

Stefan001

Senior Member
Hi Oom.

Suid Oos Swell 2.3. Visvang gan goed wees.

Baie keuses. Mond kan jy Raggie, Bronzie, Hond, sandy en Hammer vang.

Galjoengat oesterbanke is ver stap mar bankvisse is daar, prawn, mossel en wurm

Draad area vir bankvisse, rockcods en haaie

My bet sou wees mond vir groot haai of pylie. tweede keuse draad area

Message my, oom het my nommer
 
Top