arniston comp this weekend.

stinkmossel

Sealiner
how many sealine members are doing the arniston comp this weekend? There are 108 entries this year, and the weather looks great!
So far its:
Willem du toit
Stinkmossel
Slymslak
Bosmossel
Rooibaardman.
Sit asb d ander name by.
Stinky
 

stinkmossel

Sealiner
Dafishking wrote:
Kan mens nog in skryf vir die comp en hoeveel is dit mr. Of is daar ñ website vir meer inligting

YES MENEER, ONGELUKKIG IS DIE INSKRYWINGS TOE, ONS WOU DIT ONDER 80 MANNE GEHOU HET DIE JAAR, MAAR DIT HET VINNIG OOR DIE 100 GEGAAN.

ALTYD VOLGENDE JAAR!
 

stinkmossel

Sealiner
Dafishking wrote:
Kan mens nog in skryf vir die comp en hoeveel is dit mr. Of is daar ñ website vir meer inligting

YES MENEER, ONGELUKKIG IS DIE INSKRYWINGS TOE, ONS WOU DIT ONDER 80 MANNE GEHOU HET DIE JAAR, MAAR DIT HET VINNIG OOR DIE 100 GEGAAN.

ALTYD VOLGENDE JAAR!
 

Elf 786

Sealiner
there are a few guys going thru this weekend. They not enterng the comp thou. hopefully i'll join them.

Let's hope those Crackers are still around. My buddy got this one about a month or two back!

sorry for the poor quality pic, i had to take a pic from a pic,

 

 
 

Attachments

  • craker 2.bmp
    600.1 KB · Views: 132

jaccil

Senior Member
Daardie boer gee definitief om, die vraag is net of hy jou voorkeur of nie. Ek dink hy mag dalk net op so 'n besige naweek 'n ogie hou oor daai pad.

Ons was begin laasweek vir 'n vinnige 2-dae trip daar, maar die water was koud en nie lekker vir vis nie. Die Maandag was ons daar verby Galjoengat verby, maar het net haaie en babers gevang met super vars bloedwurm en wonderwurm. Daar was heelwat locals met van die beste moontlike aas en hulle het self niks gekry nie. Die water het BAIE mooi gelyk, maar het net niks opgelewer nie. Die Dinsdag het ons draad toe gestap en daar net kolsterte en wildeperde gevang, so ook by blougat oppad terug. Baie mooi plek, wens ek kan weer gaan wanneer die vis daar is!
 
Top