JIS dit was vet pret gewees ! ! ! . . . . . Ons het hard gehengel en lekker gekuier.
Mnr Stinkmossel was die heel naweek nugter . . . . . . . . heheheheheee
Hier is die bewys . . . . .![]()
WillemduToit wrote:

SIES! Ek dink nie sulke fotos hoort op 'n publieke forum nie.
Inky Squid wrote:WillemduToit wrote:

Ai en hier dog ek ons leef in die 21 ste eeu . . . . . . .
Maar nou ja ek respekteer jou opinie en ek vra opreg om verskoning op hierdie publieke forum. Ek het nie die opset gehad om enige persoon te onstel nie.
STYWE LYNE .   Â

STYWE LYNE .
Dit feit dat dit die 21ste eeu is beteken nie jy kan fotos, waarin dronk mense pronk met sanitere doekies op hulle gesigte geplak, op publieke forums plaas nie. Ek se nie dit is so nie, maar as jy nie respek vir vroue/ander/jouself het nie, hou dit dan maar liewer vir jouself en uiter dit op ander maniere in jou privaatheid.
inky squid, it's guys like you that really sour the sealine experience
i read the thread and thought what a good time these guys had... the next thing your juvenile harp just ruins the whole thing
you should go fishing or something, anything to release the pressure in your knickers as they are wound up way to tight.