Stap n 10 dag patrollie en moes klaarkom met daai "ratpaks" wat 2 dae moes hou. Tou ons in die kamp instap se die Sgtmajoor ons moet gou shower en dan kan ons iets eet in die menasie tent. Toe ons in die tent instap is daar twee borde bo-op mekaar met brood tussen in. Troep Cordier voel so aan die brood en se toe "ag nee man hierdie is alweer ou brood" net toe steek die Sgtmajoor sy kop in die tent en se "Hitler se manne sou gesmag het na daai brood" Cordier antwoord hom toe "Jy is seker reg Sgtmajoor, maar toe was dit nog vars gewees" Flippit ons het almal gele soos ons lag.
Onthou daai Varkpan waaruit ons moes eet, daai goed het almal jippo guts gegee!
Onthou daai Varkpan waaruit ons moes eet, daai goed het almal jippo guts gegee!