Aqua Via

Douman

New member
Hallo daar al my hengel vriende,

Ek het 'n hengel komp daar 14-16 Oktober. Wat is die beste spot aan die linker kant,

wat sal die aanbeveelde afstand wees.

 

 
 
Top