Any ideas on clubs in false bay area for kayak fis

lwwessels

New member
Toadward

Ons is al meer as 200 ouens in die Kaap wat Kayakfishing doen. Kyk op facebook onder Kayakfish en Justkayakfishing. Daar is 2 baie aktiewe WattsApp groepe waar die manne gesels en tye vasmaak om saam te gaan vang.

Groete
 

Toadward

New member
ive been following the group(s) for sum time now

NO launch dates (shy guys)
maybe the hook up whats app???????


thanks for advise ------ is there any paper work club fees

(I still need to fit my garmin and get sum coil leash to tie my rod and things down) any advise----all in good time?

thanks again:shock:
 

lwwessels

New member
Facebook nie baie aktief nie. Die WA groepe is maar die beste vir launch tye ens.

Stuur my jouo nommer en ek sal vra dat die ouens jou add.

Daar was die afgelope week goeie vangste en die volgende maand is kayakfishing rondom Kaapstad baie aktief.
 
Top