PINKAAS wrote:
Ek dink jy is bietjie verlore ou maat.Dit is salt water posts wat hier geplaas word nie varswater goed nie.dankie

Ek dink jy is bietjie verlore ou maat.Dit is salt water posts wat hier geplaas word nie varswater goed nie.dankie

Mooi vis daardie manne. Ek sal moet paar dae afsiek boek. Ly aan ergelike baber koors. :fishn
Ai Skuim, ek sou wat wou gee om jou te join op daai session.![]()