Another fisherman caught

oomfaan

Senior Member
Instead of sticking with what is proven and work, I, like most anglers, am always looking for things that “work better”. And the manufacturers know that and take advantage of our weaknesses. My last costly exercise was when I read about Berkley “Nanofil”. After reading the write-up I just had to have it on my “light” setup. I did realise that 12# was a bit light, but with its superior strength and thinness I was sure it would work perfect.  
Well, the stuff casts a mile and a half. And it handles beautiful, but 12# is just not strong enough for the kind of fishing I do from my kayak (I am used to spinning with 50# braid). Now I have a brand new roll of 12# Nanofil looking for a willing buyer at 80% of the new price.
 
hamco

Senior Member
Oomfaan, jy moet dat Sir Miles dit eers toets.

Wat ek van hom verstaan, braid breek nie so maklik nie.

Jy sal honderde malkoppies by Struisbaai daarmee kan vang, veral as jy bietjie verder as ons kan gooi.

Malkoppies = jong geelstertjies wat net mooi 'n rooster vol lê. Ongeveer 2kg, maks 3kg - van die beste kos in die see! Ek vat eerder 4 malkoppies huis toe ipv 1 8kg geelstert.
 
oomfaan

Senior Member
hamco wrote:

Ek het gedink dit sal makliker sny deur die bamboes omdat dit so dun is, maar as die jighead vashaak, kan dit nie die hoek oopbuig om dit te verlos nie. Jy kom seker agter dat ek maar hard op my gerei is.

Ek is ook mal oor daai malkoppies, maar my kaptein het sy boot verkoop en nou het ek net die kayak en dit beteken bamboes.
 
oomfaan

Senior Member
wp34 wrote:
I believe they do make it in 40lb as well??? (Onder koreksie)
Ek wens dit was, maar die sterkste wat ek kon kry (bestel van Seaport Marine) was die 12 pond.
 
Attachments

  • nanofil.jpg
    nanofil.jpg
    50.7 KB · Views: 773

wp34

Sealiner
ASFN het dit seker so 2 weke terug op die program gehad. Seker hy het gese daar is nou sterker ook??
 
oomfaan

Senior Member
wp34 wrote:
ASFN het dit seker so 2 weke terug op die program gehad. Seker hy het gese daar is nou sterker ook??
Sal maar uitkyk daarvoor. Ek is seker dit is wat ek nodig het vir die manier wat ek hengel.
 
Limpopoking

Sealiner
The 12lb tests out at avg 23lb. You definitely need better knots and they now make 14lb and 17lb (only available in the states at the moment)
I have a few spools of 17lb that I'll be trying out in Dec. Will keep you posted.
 
oomfaan wrote:
hamco wrote:
Oomfaan, jy moet dat Sir Miles dit eers toets.

Wat ek van hom verstaan, braid breek nie so maklik nie.

Jy sal honderde malkoppies by Struisbaai daarmee kan vang, veral as jy bietjie verder as ons kan gooi.

Malkoppies = jong geelstertjies wat net mooi 'n rooster vol lê. Ongeveer 2kg, maks 3kg - van die beste kos in die see! Ek vat eerder 4 malkoppies huis toe ipv 1 8kg geelstert.
Ek het gedink dit sal makliker sny deur die bamboes omdat dit so dun is, maar as die jighead vashaak, kan dit nie die hoek oopbuig om dit te verlos nie. Jy kom seker agter dat ek maar hard op my gerei is.

Ek is ook mal oor daai malkoppies, maar my kaptein het sy boot verkoop en nou het ek net die kayak en dit beteken bamboes.
 
Hello Oomfaan...............maybe we buy a bigger boat oneday, but the running is going well, Gun Run 21km in 1h 44 43sec..........now for the Landmarks 21km this weekend......... and first marathon, the Winelands in 3 weeks. Let me know what happens in the Bos please, as i NEED to catch a fish soon, in between all this training.

PS - That Nanofil works wonders on the Grunters !
 
oomfaan

Senior Member
rob billimore wrote:

I thought it would also work wonders at the Baan. Maybe I should keep it and just get myself another Sedons for the 50#. Congrats n a good run!! And good luck with the winelands. That part back towards Stellenbosch is a *****, keep some reserve for those long hills.
 
Jacquesdw

Senior Member
@ Oomfaan, this is a very good website to keep on hand....

http://www.paulusjustfishing.com/4linetesting.htm
 
Top