angels hotel visvang kompitiesie

vis vir plesier

New member
Hi mense,ek gaan die naweek in n visvang kompitiesie deelneem by roodeplaat. Dit is ten bate van angels hotel sorg vir gestremde kinders. Kostes beloop R800 per stand vir 4 hengelaars dus R200 per hengelaar. Dis vir verblyf en inskryf gelde soos ek verstaan. Daar is heelwat navrae soos ek verstaan maar kan nog baie meer nodig he. Kom boys help n goeie daad met iets wat ons almal lief het en vir n bonus kan daar n paar lekker pryse gewen word. Skakel Lourens vir bookings en navrae op 0829621662 .:wfish
 
Top