Anderkant Oranjeville - 4/6/2011

HennieG

New member
Wel, ek en die seuns het toe besluit om eerder die hengel en huis naweek om te ruil aangesien ons gesien het watse weer die week blyk te wag vir ons.

Gehengel so 7h30 tot 15h15. Oudste seun het 13 (±8kg) gehad, jonste het 9(±7kg) gehad. Pa het 7 gehad, foeitog.....dit begin nou 'n gewoonte raak.....maar, my gelukkie was in met my sak so ±17kg te danke aan die mooi gele en nog 2 mooi karps.

'n Aangename herfs dag met amper geen wind saam met die twee latte .......iets wat geen geld kan koop nie......

My gele.......
 

Attachments

  • Photo0168.jpg
    Photo0168.jpg
    38.2 KB · Views: 302

Brakkanjan

Senior Member
Hennie jou yster! Wat 'n luukse gele is dit nie en die manne het ook gekook.

Daai pa en seun tyd is darem maar great! Geen geld in die wereld kan dit koop nie.

 
 

Duanejc

Senior Member
Nice gele daar Hennie, baie nice! Baie geluk aan die twee seuns wie pa geklop het met nie hoeveelheid, maar ek dink op die einde van die dag het pa se gehalte die dag gewen.
 

Waldok

Senior Member
Dit is n mooi geelvis daai. Hulle is skaars.

Waar anderkant Oranjeville was dit? Die water lyk nice.
 

pumamangp

Senior Member
nice catches. well done.

next time just try not leave/lay the fish in the sand.
guys sand and grass is not good for them and can lead to infection and even death. lets protect our sport for our kids and the future.
 

HennieG

New member
Waldok wrote:
Dit is n mooi geelvis daai. Hulle is skaars.

Waar anderkant Oranjeville was dit? Die water lyk nice.

Dankie manne......met geluk my 2de gele uit Vaaldam vam 5kg+....lekker lucky......

Waldok, dis 'n plekkie van 'n vriend van my so ent aan op die Ardenza pad.
 

HennieG

New member
Tx Shuraj. I was due for a beter trip....this comming Saturday we've got a club comp at Cilliers and...what a nice cold front that will pass us on Friday........

lmao
 
Top