amper iemand raak gegooi vandag

supa-m

New member
Ek het vandag bietjie rooi dam toe gegaan net om lyn nat te maak so gaan die dag verby trek hier en daar 'n vis uit en ek besluit toe net om my gooie te oefen daar waar ek sit sit iemand reg oor my want die dam maak n hoek dit is reedelik ver ek dink toe by myself ek sal hulle nie raak gooi nie en ek gooi en ek gooi en die laaste een besluit ek om alles in te sit en hard te gooi ek gooi toe en ek sien die lyn hou nie om hardloop van die katrol af nie en ek sien so 2 na drie meter voor hulle van my sinker ek dink ek sou my srlf dood geskrik het as dit met my gebeer het
 

Waldok

Senior Member
Ek het al gaan oefen by n groot park en amper my bakkie raak gegooi met n P4. Het by die bakkie gestaan en gegooi, het geloop en katrol tot waar hy geland het en terug gegooi na waar ek gestaan het.......bietjie skeef gegooi.
 
Top