En moet nie vergeet dat perdeby ook floro in het nie ,
Ek hengel beide baie en moet se albei werk. Een tip vir perdeby is moet nie skaam wees nie veral as die vis skaam is. Ek kleur soms sommer die boll in en los hom dan.
Wat ek wel gevind het is dat allrounder makliker hengel in n kombinasie dis asof jy dit amper saam enige iets kan hengel dan werk dit.