carpoholic wrote:

http://sealine.co.za/view_topic.php?id=103388&forum_id=79&jump_to=1336939#p1336939
Ek het selfde gevoel al die jare...10 cheap alarms eerder ipv duur alarms...maar nie meer nieADT is nie sleg ni,maar ek verkies Chub stelsels,veral die 16 zone panel,hahaha.net n grappie manne.Ek kannie comment op delks of gardner se alarms ni.Ek weet net dat daar te veel gemengde gevoelens is oor die delks vir my om daai prys te betaal davoor.Ek hengel al 8 jaar met gilfox wireless stel alarms,werk nog perfek vandag en batterye hou baie lank.
Ek koop eerder 10 stelle goedkoop alarms as wat ek n duur stel koop wat oorsee toe gepos moet word met vandag se rand waarde,as iets voutief raak...
http://sealine.co.za/view_topic.php?id=103388&forum_id=79&jump_to=1336939#p1336939