Al weer Johnnie! lol!

Bra Gee

New member
Ou Johnnie Sit nou innie Afrikaanse klas. Nou is dit Trappe van vergelyking-les.

Die onnie se: 'Trappe van vergelykings is soos: 'Mooi...mooier....mooiste'

                                                                            'Wit...wiiter witste' o.k?

'Nou wie kan vir ons 'n voorbeeld gee?': Sannie:' Vinnig...vinniger...vinnigste'..

'Pietie?' Ja.Meneer:'Kwaai...kwaaier...kwaaiste'..pragtig se die onnie,

'Johnnnie?' Ja Meneer:' Woes...woester...Paarl, Wellington...Laingsburg....moet ek aan gaan..Meneer? LOL!
 
Top