After a few drinks

Georgy

Senior Member
`n Trop buffels beweeg net so vinnig soos die stadigste buffel.
Wanneer die trop gejag word is dit die stadigste en swakste agter
wat gevang word.
Die natuurlike seleksie is goed vir die trop as 'n geheel, want die
spoed en toestand van die trop verbeter deur die gereelde eliminasie van die swakste troplid.

Op dieselfde manier funksioneer die menslike brein net so goed soos
die swakste breinsel.
Soos ons weet, vernietig oormatige gebruik van alkohol breinselle.
Maar natuurlik val die alkohol die stadigste en swakste breinsel eerste aan.
Op hierdie manier, deur gereelde gebruik van alkohol, word die
swakste en stadigste breinselle vernietig, wat dan die brein vinniger en meer effektief laat funksioneer

... en dit is hoekom jy altyd slimmer voel na 'n paar doppe!
 

Riaandl

Sealiner
Look at this one:

The normal male drink about 6 beers a week that equals 106lt of beer a year.

The normal male walks about 1200km a year, if you put that into perspective:

We get about 11.3km/l



And that my friend is very good consumption my friend
 

Davinci

New member
Hahahaha, Ek hou van myself slim hou maar net op die regte tye.. Jy moet darem nog weet wanne om still te bly....
 
Top