Advice needed

DTEQ

New member
Hi Manne

Ek het in Des 2011 verhuis na Kaapstad vanaf PTA en het raad nodig rondom kite fishing. Het al bietjie exploring gedoen en dit lyk nie te moeilik nie maar is nie te seker hoe om te sien op die weather forecast wanneer die wind reg is vir kite fishing nie. Kan enige een my dalk raad gee. Ek sal ook graag saam met julle manne wil gaan wat in die Kaapstad area surf fishing doen om al die fynere details te leer. Kan myself darem self help met die casting ens. maar het baie om te leer. As daar enige iemand is wat bereid is om sy kennis te deel sal ek dit baie waardeer.
 
Top