addition

Fanie

Sealiner
:fbash                         KEEP THEM CLEAN FANIE!!!               :fbash

 

   ADMIN "S"


Askies oom Simen, met watter een het ek gesondig dat ek in die toekoms weet... ?
 

Fanie

Sealiner
Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders.

"As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal
rooi word in my gesig. Is dit so?"

"Ja , juffrou" antwoord die klas.

"Nou wie kan vir my se hoekom hardloop die bloed nie in my voete in as ek
regop staan nie?"

Klein Jannie skree agter uit die klas uit "Omdat juffrou se voete nie leeg
is nie!"
 

Fanie

Sealiner
Julius was seated next to a little girl on the airplane when he turned
to her and said, 'Let's talk. I've heard that flights go quicker if you
strike up a conversation with your fellow passenger.'

The little girl, who had just opened her book, closed it slowly and
said to the him, 'What would you like to talk about?'

'Oh, I don't know,'Julius said. 'How about nuclear power?' and he smiles.

OK, ' she said. 'That could be an interesting topic.
But let me ask you a question first. A horse, a cow, and a deer all eat
the same stuff - grass - . Yet a deer excretes little pellets, while a
cow turns out a flat patty, and a horse produces clumps of dried grass.
Why do you suppose that is?'
Julius, visibly surprised by the little girl's intelligence, thinksabout it and says, 'Yu haikona wena, I have no idea....'

To which the little girl replies, 'Do you really feel qualified to
discuss nuclear power when you don't know ..........?
 

Fanie

Sealiner
drie "jews" in die sahara woestyn kom op n russiese tenk af en besluit om dit te stoot na die naaste dorp en die wins vir die skrootmetaal in 3 gelyk op te deel na die eerste duin oorgesteek is val die eeste "jew" morsdood vrek en die ander tweee juig en se nou deel ons die buit deur 2 so gese so gedaan en toe stoot hulle , oor die volgende duin is nog n "jew" dood en nou is daar 1 oor en die dink "happy days" ,oor die derde duin sien die laaste "jew " daar is die dorp en raak op gewonde toe hy die tenk die dorp instoot sterf hy ook ....... na oomblikke van stilte gaan die hatch oop en se iemand " Heinz look, vee ran out of jews"
 

Fanie

Sealiner
A trucker came into a truck stop cafe and placed his order. He said, "I want three flat tires, a pair of headlights and pair of running boards."

The brand new blonde waitress, not wanting to appear stupid, went to the kitchen and said to the cook, "This guy out there just ordered three flat tires, a pair of headlights and a pair of running boards.. What does he think this place is, an auto parts store?"

"No," the cook said. "Three flat tires means three pancakes, a pair of
headlights is two eggs sunny side up, and running boards are 2 slices of crisp bacon.."

"Oh, OK!" said the blonde. She thought about it for a moment and then spooned up a bowl of beans and gave it to the customer.

The trucker asked, "What are the beans for, Blondie?"

(LOVE THIS)
She replied, "I thought while you were waiting for the flat tires, headlights and running boards,
you might as well gas up!"
 

Fanie

Sealiner
Liewe Dokter Murray

My pa en ek woon saam in 'n woonstel en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is
'n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter,
albei baie mooi en sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons
en ek raak toe verlief op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik.

Intussen raak my pa verlief op die dogter en hulle trou toe ook.
Net daar begin my probleme. Omdat my pa met die dogter van my vrou getroud
is, (ook my dogter), is my dogter nou my ma. Ek is ook terselfdertyd haar
pa, omdat ek met haar ma getroud is. Verder is my pa my vrou se skoonseun
en ek is dus sy skoonpa omdat ek met die ma van sy vrou getroud is.

Toe kry my vrou 'n seuntjie. Dit is ook my seun en die broer van my
skoondogter, omdat sy die dogter van my vrou is. Die seuntjie is ook ek en
my pa se swaer. Ek is dus my eie seun se neef en ook die neef van my
skoondogter, omdat sy my seun se suster is. Daarom is my skoonma ook my
tannie.

Toe kry my pa se vrou ook 'n seuntjie en hy word dus my broer. My seun is
oom van my kleinkind, omdat hy die broer van my dogter is. My vrou is sy
ouma grootjie, want sy is die kind van haar dogter. Ek is dus sy oupa
grootjie. Aangesien die oupa grootjie van my broer ook myne is, is ek dus
my eie oupa grootjie!

Dokter moet asb help, Wie is ek nou eintlik?
 

Fanie

Sealiner
Die laaste keer wat daar so baie bulls ondersteuners in Soweto was, was hulle in Casspirs

Dit moet wees dat jy seker vir die Sharks skree of moet ek eerder sê dat jy op die Sharks skree!!!!

DALK het die Bulls Saterdag - na die game - Caspirs nodig om hulle terug Pretoria toe te vat - vir beskerming teen hulle ondersteuners
 

Fanie

Sealiner
Have You Ever Danced?


An old prospector shuffled into town leading an old tired mule.
The old man headed straight for the only saloon to clear his parched throat.
He walked up and tied his old mule to the hitch rail. As he stood there, brushing some of the dust from his face and clothes, a young gunslinger stepped out of the saloon with a gun in one hand and a bottle of whiskey in the other.

The young gunslinger looked at the old man and laughed, saying, "Hey old man, have you ever danced?"
The old man looked up at the gunslinger and said, "No, I never did dance... never really wanted to."

A crowd had gathered as the gunslinger grinned and said, "Well, you old fool, you're gonna dance now," and started shooting at the old man's feet.

The old prospector --not wanting to get a toe blown off-- started hopping around like a flea on a hot skillet. Everybody was laughing, fit to be tied.

When his last bullet had been fired, the young gunslinger, still laughing, holstered his gun and turned around to go back into the saloon.


The old man turned to his pack mule, pulled out a double-barreled shotgun, and cocked both hammers.
The loud clicks carried clearly through the desert air.

The crowd stopped laughing immediately.
The young gunslinger heard the sounds too, and he turned around very slowly. The silence was almost deafening.
The crowd watched as the young gunman stared at the old timer and the large gaping holes of those twin barrels.

The barrels of the shotgun never wavered in the old man's hands, as he quietly said, "Son, have you ever licked a mule's ass?"

The gunslinger swallowed hard and said, "No sir..... but... I've always wanted to."


There are a few lessons for us all here:


Never be arrogant.
Don't waste ammunition.
Whiskey makes you think you're smarter than you are.
Always, always make sure you know who has the power.
Don't mess with old men; they didn't get old by being stupid.
 

Fanie

Sealiner
Afsny en kerse!!!!!


'n Jong man kom een aand tuis en sy vrou omhels hom en sê " Liefie, ek het goeie nuus.

Ek is 'n maand laat.

Ek dink ons gaan 'n baba kry! Die dokter het my vandag getoets, maar
totdat ons sekerheid kry, mag ons vir niemand sê nie."

Die volgende dag lui 'n man van die elektrisiteitsmaatskappy die deurklokkie omdat die paartjie nog

nie hul rekening vereffen het nie:
"Is u mev. Smit?" "Ja," " U is 'n maand laat, weet u?"

"Hoe weet u dit?" stotter die vroutjie.

"Wel mevrou, dis in ons lêer." sê die man van die elektrisiteitsmaatskappy.

"In julle lêer?" "Ja, mevrou!"
"Wel, ek sal eers vannaand met my man praat." Die aand vertel sy vir
haar man van die besoek.

Mal van woede storm hy vroeg die volgende oggend na die kantoor van
die elektrisiteitsmaatskappy.
"Wat gaan hier aan?! Dis in jul lêer dat my vrou 'n maand laat is!
Hoe weet julle dit?" skreeu hy.

"Bly net kalm." sê die klerk, "dis niks ernstigs nie. Al wat jy moet doen is om ons te betaal."

"Betaal? En as ek weier?"

"Wel, meneer, dan is afsny die enigste opsie."

"En wat van my vrou?"
"Ek weet nie. Sy sal seker maar 'n kers moet gebruik."
 

Fanie

Sealiner
Every Friday evening after work Van der Merwe would braai a big, fat
Juicy steak. But his neighbours, being Catholic and therefore reluctant
To eat meat on Fridays suffered agonies of temptation as the delicious
Aroma carried on the evening breeze.
 
They persuaded their priest to try to convert Van. Success! Van attended
Mass and the priest sprinkled holy water over him and said, "You were
Born a Protestant, raised a Protestant but now you are a Catholic."
 
Everybody was delighted.
 
But when Friday night came the wonderful aroma of grilled steak again
Wafted over the neighbourhood.
 
The priest rushed into Van's garden just in time to see him clutching a
Small bottle of holy water and sprinkling it over the grilling meat and
Chanting, "You was born a cow, you was raised as a cow, but now you is a
Snoek!"
 

Fanie

Sealiner
Die Dooie Perd-teorie.........baie goed en baie waar.......

Hierdie wysheid van 'n Noord-Amerikaanse Indiane-stam word van geslag tot geslag deurgegee.

"As jy ontdek dat jy op 'n dooie perd ry, is dit die beste om af te klim en 'n ander perd op te saal."


In Suid-Afrika se korporatiewe-, onderwys- en regeringsinstansies word meer gevorderde strategieë gebruik, soos:

1. Koop 'n sterker sweep.

2. Verander die ruiter.

3. Stel 'n komitee aan om die perd te bestudeer.

4. Stel 'n kommissie aan wat ander lande besoek om te kyk hoe hulle dooie perde ry.

5. Verlaag die standaarde sodat dit 'n dooie perd kan insluit.

6. Herklassifiseer die dooie perd as "lewend gestremd."

7. Stel kontrakteurs aan om die dooie perd te ry.

8. Span verskeie dooie perde saam in om die dooie perd se vertoning te verbeter.

9. Verskaf bykomende fondse en/of opleiding om die dooie perd se prestasie te verbeter.

10. Doen 'n produktiwiteitstudie om vas te stel of ligter ruiters die dooie perd se prestasie sal verbeter.

11. Verklaar dat aangesien die dooie perd nie gevoer hoef te word nie, dit goedkoper is, laer omsetkoste vereis en dus 'n aansienliker bydrae lewer tot die eindresultaat van die ekonomie as wat met sommige ander perde die geval is.

12. Hersien die verwagte vertoningsvereistes vir dooie perde.

EN NATUURLIK: die beste vir laaste

13. Promoveer (promote) die dooie perd tot 'n toesighoudende posisie.

want ons weet almal, hoe minder jy werk hoe minder foute maak jy.


As jy dit alles verstaan, is jy beslis 'n Suid-Afrikaner.
 

Fanie

Sealiner
Die boer in Engeland vra die toergids: Sir, why is your place called a kingdom?
Because its rulled by a king sê die toergids, waarop die boer sê:
Nou flippen weet ek hoekom is suid afrika n country ...
 

Cor-Jo

Senior Member
Fanie wrote:
Die boer in Engeland vra die toergids: Sir, why is your place called a kingdom?
Because its rulled by a king sê die toergids, waarop die boer sê:
Nou flippen weet ek hoekom is suid afrika n country ...
::S
 
Top