search vir fanie se posts!
veral oor sondor...hy was meeste mense voor gewees en het die agter osse ook toe later kraal toe gekom.
sondor is baie duur.
bungs in n boot help om te wys as daar fout is.
so sondor orals sou ek eerder aan bevel het.
en as n aap kom en se......bottels gaan orals by gate uitkom wanneer jy n submerged object tref….wel, daai aap weet nie waarvan hy praat nie…..lol
om n submerged object te slaan om bottels uit te laat dryf…..dink ek nie jy gaan nog op jou boot wees nie.
veselglas is moer sterk!!!!
en om n hull the hole...will gedoen word, jy sal in slow motion dit weer herbeleef…..