Vleipadda dis bietjie laat maar hier is daai pics wat jy gevra het. Die donker blou inskrywing wat so onduidelik op die foto is moet lees: Spots targeted. 'n Ander goeie spot is die jetty heel links as jy oor die dam kyk van waar ons vang na daai drie jetty's, maar as jy op daai jetty is en jy kyk terug na ons spot moet jy reguit (bietjie na links) cast en met jou ander stok links. Die ou wat wat regs gaan sit en reguit voor hom cast en regs gaan cast gaan niks kry nie. Strange maar dit het nog elke keer so gebeur.
Waar sit julle gewoonlik die wat J-dam target?