FishmoreDolittel
New member
:kaykak My lys wenop na n paar keer as ek my aas inneem met my aasboot. Ek het al n extra swiwel ingesit wat buite die bakkies op die hooflyn is ingesit maar dit help nie veel nie. Is daar dalk iemand met n beter oplossing.