Brakkanjan
Senior Member
Ek kyk so nou en dan hier vir inligting aangaande baber-inligting. Ek weet hulle se:"The bigger the bait, the bigger the cat".
Wat ek graag wil weet is kan jy 'n groot aas soos 'n groot karpkop gooi met 'n gewig? Kan jy so groot kop gooi sonder 'n gewig? Gooi jy slegs 'n klein koppie met met 'n gewig of 'n klomp wurms / krieke?
Ek het gehoor dat as jy die kop vol lennon's duiwels gooi en die aas skud in rooi flouro jou kanse nog beter is. Het daai kop nie reeds genoeg olie binne nie?
Afstand: Ek het al gesien in die rivier kan jy sommer net so voor jou cast maar......ek het ook al gehoor by sekere ouens in die dam 100 meter Plus.
Miskien met die hulp kan ek ook daai grote aankeer
Sorry as van hierdie vrae al vantevore beantwoord is.

So gooi. hahaha
om die ander baber manne so dood te praat hier aan die kant so kom ek gee hulle eers kans om te antwoord. 